Category Archives: Volksblad

ANC lede Beveg Ace Se Leierskap In Hof

ANC lede Beveg Ace Se Leierskap In Hof

Ace Magashule, premier van die Vrystaat, moet ophou om voor te gee hy is steeds die wettig verkose leier van die ANC in die Vrystaat. Sy termyn het maande gelede reeds verstryk, se lede van die ANC. Stukke is in die Vrystaatse hooggeregshof uitgereik waarin die mandaat van Magashule as leier en sy provinsiale uitvoerende komitee PUK deur ANClede beveg word. Hulle vra dat hul aansoek volgende Woensdag aangehoor word. Intussen is regsverteenwoordigers van ander ANClede besig met die opstel van nog s6 ‘n aansoek. Mncedisi Bokwa van Bloemfontein en Lonwabo Dyi van Bethulie vra die hof moet verklaar dat die hele PUK se termyn in Mei al verstryk het […]